Haatspraak vs Vryheid van spraak

Wanneer is iets haatspraak en wanneer is dit vryheid van spraak? Dit is ’n kwessie waaroor die afgelope tyd heelwat gesels word – onlangs onder meer oor die rassistiese graffiti en T-hemde met rassistiese slagspreuke by Wits en nou ook by die Universiteit van Kaapstad.

Lewer kommentaar

Leave a Reply