Hasie, hoekom smaak jou stert so lekker

Konyne is ‘n plaag op Robbeneiland. Skerpskutters het onlangs begin om die indringers te skiet en die karkasse is op die eiland begrawe.

Die konyne gaan nou verpak en as maaltye aan behoeftiges gegee word. Konynvleis bevat meer proteïene en minder cholesterol en sout as enige ander vleis.


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply