Die wêreld se hoogste geleë webkamera is in die Nepalse Himalajas geïnstalleer en stuur foto’s van Berg Everest na wetenskaplikes wat die klimaat bestudeer.
Die kamera werk met sonkrag en is 5 675 m bo seevlak op die berg Kala Patthar, ‘n kleiner berg oorkant Everest, geïnstalleer.
sien self vir Everest (wees gewaarsku oor die wolke)
