Is dit kaal?

Die maatskappy Algorithmia het die week Isitnude.com geloods. Dit is ’n soekgids wat soektogte uitvoer op grond van foto’s van mense wat jy verskaf. Dit probeer dan ander foto’s van die persoon opspoor waar hulle of naak is of te min klere dra.

Lewer kommentaar

Leave a Reply