#NAF2015 Actress & Girl

Twee meisies staan langs die pad in die uitgestrekte Karoo.

Hulle speel vir ’n gehoor wat nie bestaan nie en vertel van stories van die lewe se donker kant.

’n Humoristiese en donker storie oor die barmhartigheid en wreedheid van mense.

Met: Maude Sandham & Rachel Neary
Regisseur: Simons Mazza

Genre: Drama
Taal: English
Ouderdomsbeperking: Geen o/13 jaar
Tydsduur: 50 minute
Kaartjies: R60 & R51
Plek: Masonic Front, Grahamstad
Datum: 2 – 6 Julie 2015

Nasionale Kunstefees 2015

Actress & Girl,
Roekeloos,
28 Junie 2015.

2


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply