Dis die mense van die Pink Couch wat al weer in die Groot-Marico is.
Mens sal dus moet gaan kyk wat maak hulle met Herman Charles Bosman se stories.
Met: Andrew Laubscher & Sive Gubangxa
Regisseur: Tara Notcutt
Vervaardiger: The Pink Couch
Genre: Fisiese teater
Taal: English
Ouderdomsbeperking: Geen o/13 jaar
Tydsduur: 1 uur 10 minute
Kaartjies: R65 & R55
Plek: Glennie Hall, Grahamstad
Datum: 2 – 11 Julie 2015
After Dark in the Groot-Marico,
Roekeloos,
28 Junie 2015.
Lewer kommentaar