2000 Jaar gelede was daar nie slimfone nie, anders was die storie in die stal seker oral oor Facebook.

… daar is seker craft bier in die wyse manne se bokse en Maria lyk asof sy meer as daai Starbucks koffie onder die blad het.

Die stelletjie sal jou net minder as R2 000 uit die sak jaag.

Koop by Modern Nativity

Jesus in die krip
Almal op stal
Organiese bees
Organies en gluten-vry
Moderne tantra
Moderne tantra

Lewer kommentaar

Leave a Reply