Kapers gooi vrou van brug af

Kapers het ‘n 24-jarige vrou van die Umkomaasrivier-brug in Chatsworth afgegooi, nadat hulle haar motor gevat het.

Sy is eers na vier ure gevind en is in ‘n kritieke toestand in die hospitaal.

Lewer kommentaar

Leave a Reply