Kontaklense vir die toekoms

Stroombane, antenneas en LED’s in jou lense wat jou fisiese omgewing met ‘n virtuele beeld bedek – dit is die toekoms van kontaklense.

Die Universiteit van Washington toets tans kontaklense met mikrokomponente in diere. Volgens die universiteit is die basiese tegnologie vir die lense reeds in plek. Die lense sal hul kragbron draadloos of van die son ontvang.

Augmented Reality in a Contact Lens

Lewer kommentaar

Leave a Reply