Jy het waarskynlik al gehoor van bitcoin en dalk verstaan jy min of meer wat dit is en hoe dit werk.

Maar hoeveel weet jy van die onderliggende blokkettingtegnologie wat nie net met bitcoin nie, maar alle soorte kriptogeldeenhede geassosieer word?

Geld en banke soos wat ons dit ken, gaan waarskynlik in die toekoms verdwyn. Dis die mening van Dawie Roodt, hoofekonoom van Efficient Group en ’n vurige ondersteuner van blokkettingtegnologie.

Suid-Afrika is ’n wonderlike plek om kriptogeld te myn. Só reken Danie Barnard, ’n kriptomyner van CryptoShovels in Pretoria.

Roekeloos.co.za gebruik bloktegnologie as ’n alternatief tot advertering en subskripsies.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar