Google Docs se nuwe funksie Voice Typing maak dit moontlik om te skryf deur net met die dokument te praat.
Afrikaans is een van die tale waarin die funksie beskikbaar is, maar dit het maar broekskeur gegaan aan die kant om in Afrikaans te skryf.
Jy vind die Voice Typing-funksie onder Tools in Google Docs. Wanneer die mikrofoon verskyn kan jy jou taal voorkeur verander. As jy op die mikrofoon tik kan jy begin praat.
