Twee duisend jaar ná die Dooie See-perkamentrolle geskryf is en dekades nadat skaapwagters dit gevind het, kan enigiemand dié geskrifte op die internet lees.
Danksy Google se tegnologie kan spesifieke tekste opgesoek en in Engels vertaal word.