Namibië kry 300 skedels by Duitsland

Duitsland se boetedoening aan die Jodedom kan die riglyn wees wanneer die Ovahererovolk met die Duitse regering oor reparasie aan die slagoffers van die 1904-volksmoord onderhandel, het die Republikein berig.

Dié opstand het in 1904 begin, toe Duitse setlaars die Hererovolk se land, vee en vroue gesteel het.

Namibiese afvaardiging gaan haal 300 skedels in Duitsland


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply