Volgens die polisie is daar al meer as 500 sogenaamde hekse vermoor in die Noordelike Provinsie sedert 1997. Verder is meer as 1000 mense skuldig bevind op aanklag van heksery.