Die baas van die ontkleeklub Teazers, Lolly Jackson, is gister geskiet in ‘n huis in Kempton Park.
Sy moordenaar/s het glo die polisie in kennis gestel dat hulle hom geskiet het. Hy is na bewering 15 keer geskiet.
Sy vrou het op sy lyk afgekom.