Lyk onder polisieman se bed

Die lyk van ‘n onbekende vrou is onder ‘n polisieman van die Vrystaat se bed gevind.

Die man se negejarige dogtertjie het die lyk se been onder ‘n bed sien uitsteek en haar ma gebel. Haar pa wou haar nie in die kamer toelaat nie.

Die man is in hegtenis geneem.

Lewer kommentaar

Leave a Reply