Lennit Max, Wes-Kaapse minister van gemeenskapsveiligheid, is met verlof na bewerings van ‘n buite-egtelike seksuele verhouding.
‘n Voormalige polisieklerk, Belinda Petersen (33) van Manenberg in die Kaap, het aan die Son gebieg dat sy en Max drie jaar gelede ’n seksuele verhouding gehad het. Dit was glo op kantoor, in sy huis en by ‘n plaaslike hotel.
Indien die bewerings waar is hoop ons tog die minister van gemeenskapsveiligheid se gemeenskap was veilig.
