Maar is dit nuus?

Die modeontwerper Simon Rademan het die aktrise van e.tv se Rhythm City aangewys as die swaks geklede vrou van Suid-Afrika in 2009.

Nie dat ons iemand nodig gehad het om dit uit te wys nie.

Rademan se lys vir vroue lyk as volg:

1. Pam Andrews

2. Tamara Dey

3. Anele Mdoda, aanbieder van SA’s got talent

4. Lady Kitty Spencer, kleinniggie van prinses Diana

5. Riaan Garforth-Venter

6. Beauty & the Bee

7. Thembisile

8. Barbara Ray

9. Phemelo Ngcobo, aktrise van Home Affairs

10. Augustine Masilela-Chuene, voormalige Mej. Heelal Suid-Afrika


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply