Lukas Sibanda van Klipgat is laasweek deur ´n luislang aangeval.
Die slang het hom om Lukas gewikkel en hom probeer byt, maar Lukas het nie op hom laat wag nie en het die slang herhaaldelik agter die kop gebyt tot hy op die grond geval het, waarna Lukas om met ´n stok vermorsel het.
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
