‘n Man het Dinsdag in die landdroshof op Ga-Rankuwa verskyn nadat hy na bewering sy bok verkrag het, het die polisie in Noordwes gesê.
Zacharia Tivane (41) sal in aanhouding bly …
Sy 48-jarige vrou en tienerseun het die bok by hul huis in Madidi naby Klippan gehoor skree …
Mens kan nie anders as om te wonder oor Zacharia se geestesgesondheid nie. Dan is daar ook iemand wat opgemerk het dat hulle graag Zacharia se mening wou hê oor die Afrikaanse spreekwoord sê: “Hoe ouer die bok, hoe harder die horing.”
