Myn op asteroïdes

Die hoofde van Google, Larry Page en Eric Schmidt, sowel as die regisseur James Cameron, tel onder die miljardêrs wat ‘n nuwe maatskappy finansier om asteroïdes met ‘n wentelbaan naby die Aarde te ondersoek met die oog daarop om later waardevolle metale en grondstowwe te ontgin.

Planetary Resources, met sy hoofkwartier in Bellevue, Washington, sal aanvanklik daarop fokus om lae-koste-ruimtetuie te vervaardig wat gebruik kan word in sendings om dié asteroïdes te ondersoek.

Tegnologie-miljardêrs wil myn op asteroïdes

Lewer kommentaar

Leave a Reply