’n Kerkhof-geweer, circa 1820, wat in Europa gebruik is om te verhoed dat diewe liggame steel om aan anatomiste te verkoop. Die geweer is by die voet van die graf opgestel met drie drade wat ’n dief kon aftrap, met noodlottige gevolge.
By geleentheid het dit ook per ongeluk iemand wat kom treur het by die graf doodgeskiet.

Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
