Rooihaartjie

Erica cerinthoides

Hierdie struikie kom wyd voor oor Suid-Afrika. Dit kan tot 1,8 meter hoog word.

Die naam verwys na die wollerige, buisvormige blomme in skakerings van rooi, maar dit kan soms ook wit wees of in ’n skakering.

(foto: Andrew Massyn)


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply