Wangari Maathai, ‘n Keniaanse wenner van die Nobelprys vir Vrede en ‘n omgewingsaktivis, is dood in ‘n hospitaal waar sy vir kanker behandel is, het haar organisasie, die Green Belt Movement, Maandag gesê.