Marjolein

Origanum majorana
Marjolein is ’n meerjarige plant wat in die lente gesaai word. ’n Vinniger manier om dit te kweek is deur wortelverdeling.

Plant dit in die son in grond wat goed dreineer. Indien jou plant te min son kry, kan dit maklik donsskimmel optel.

Soetmarjolein word tot 30 cm hoog. Dit is ’n mooi struikie met ’n soet geur wat piwnkwit blomme dra. Sny gereeld dooie hout en stingels af om groei te stimuleer.

(foto: Forest & Kim Starr)


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply