Ons SAL droogmaak

Sowat 250 passasiers kon onlangs nie vlugte haal na hul bestemmings in die VSA en Brittanje nie, omdat die Suid-Afrikaanse Lugdiens te veel besprekings aanvaar het. Volgens ´n SAL woordvoerder is die situasie vererger deur ekstra persone wat wou vlugte haal.

Lewer kommentaar

Leave a Reply