‘n Duitse maatskappy bemark ‘n nuwe uitvindsel, ‘n bikini wat oplos as dit met water in aanraking kom.
Die Get Naked Bikini lyk en voel soos ‘n regte bikini, maar die materiaal is wateroplosbaar.