Polisie stop troue

Kenia se polisie het ‘n gay troue by ‘n private villa by die Kikambala-oord gestop en talle gaste in hegtenis geneem, omdat hulle vermoedelik homoseksueel was.


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply