Net voor die ANC en 702 Talk Radio se onenigheid oor ‘n perskonferensie was Suid-Afrika se minister van vervoer, Jeff Radebe, en een van 702 aanbieders, John Robbie, in ‘n klein motorongeluk betrokke in Sandton in Johannesburg. Radebe was onderweg na die radiostasie.
Dit is nog nie duidelik wie se skuld die ongeluk was nie.
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
