Nkosazana Botha

 

Indien jy gedurende die week vir ‘n oomblik sou wonder of jy terug is in Suid-Afrika in die tagtigs, sou niemand jou kwalik neem nie. Suid-Afrika se minister van buitelandse sake, Nkosazana Dlamini-Zuma, het vir ‘n oomblik soos ‘n lid van die destydse Nasionale Party geklink met haar uitspraak oor die Dalai Lama:

Sport en politiek mag nie meng nie.

Lewer kommentaar

Leave a Reply