Indien jy dalk die week vir ‘n oomblik sou wonder of jy terug is in Suid-Afrika in die tagtigs, sou niemand jou kwalik neem nie.
Sleutelwoord Argiewe:Dalai Lama
Die moeilikheid met die Dalai Lama
Wêrelwyd basuin die hoofopskrifte dit uit: Suid-Afrika weier dat die Dalai Lama ‘n vredeskongres in die land bywoon.
