Wêrelwyd basuin die hoofopskrifte dit uit: Suid-Afrika weier dat die Dalai Lama ‘n vredeskongres in die land bywoon.
Sleutelwoord Argiewe:Ronnie Mamoepa
So ry die amptenare
Suid-Afrika se woordvoerder van die Departement van Buitelandse Sake, Ronnie Mamoepa, moes die week uitstaande verkeersboetes van sowat R7 000 betaal.
