Retrogasme: Oscar

Asblikfontein se inwoners het hul verskyning op TV gemaak in 1977.

Die hoofkarakters van Oscar was Oscar die haas, Knersus die prehistoriese pterodaktiel, Snorkie die draak, Marietjie die lappop, Prins Poggenpoel die uitvinder en, In die tweede reeks, Wonderwoef die hond. ‘n Engelse weergawe het later in Brittanje vertoon.

Knersus die anti-hero met sy verskeie stelle tande en liefde vir haasvleis was kykers se gunsteling.

Oscar was gebaseer op ‘n boek met dieselfde naam deur Norman Dahl. Dalene Kotze was die regisseur.

Knersus en Oscar
Knersus en Oscar

Lewer kommentaar

Leave a Reply