Rugbyspeler in hegtenis vir moord

Dit gons tans op Twitter oor die arrestasie van die Bulle se Bees Roux vir die moord op ’n Metro-beampte in Pretoria.

Die lid van die Tshwane-metropolisie is dood na hy vanoggend omstreeks 03h00 deur iemand aangerand is.

Lewer kommentaar

Leave a Reply