Rugbyspeler in hegtenis vir moord Dit gons tans op Twitter oor die arrestasie van die Bulle se Bees Roux vir die moord op ’n Metro-beampte.