SA se eerste privaat tronk

Suid-Afrika se eerste privaat tronk het verlede week sy deure in Bloemfontein geopen.

Die regering betaal ´n Britse maatskappy R90 per gevangene per dag. Die tronk kan amper 3000 gevangenis hanteer en sal teen die einde van die maand gevul wees.

Lewer kommentaar

Leave a Reply