Mutual and Federal se top vyf Suid-Afrikaanse krieketspelers van die jaar (seisoen 2008 / 2009) is gister aangekondig by die bekendstelling van die 2009 SA Cricket Annual by die Wanderers.
Die vyf spelers is:
- JP Duminy
- Roelof van der Merwe
- Imraan Khan
- Wendell Bossenger
- Claude Henderson
Net twee spelers, JP Duminy en Roelof van der Merwe, was al in die nasionale span.
