SAP vermoor werkers, sê radio

Radio Mosambiek het die Suid-Afrikaanse Polisie daarvan beskuldig dat hulle 14 mense van ´n bewegende trein afgegooi het.

Die Suid-Afrikaanse owerhede deporteer onwettige trekarbeiders van Mosambiek per trein.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar