Sekswerkers in Suid-Afrika kla glo omdat plaaslike mans volgens hulle te “groot” is en volgens kondoomvervaardigers slaan hulle die spyker op die kop.
Een van die wêreld se bekendste vervaardigers van kondome het bevestig dat kondome wat vir die plaaslike mark vervaardig word 1 mm breër is as die in Europa en 4 mm as die in die Oosterse lande.
