Shell moet advertensies onttrek

Shell het opdrag gekry om hul advertensies oor hidroliese breking te onttrek uit Suid-Afrikaanse koerante.

Die Buro vir Advertensiestandaarde het bevind dat Shell gee bewyse het vir die aansprake wat hulle maak in die advertensies nie en dat die advertensies misleidend is.

Lewer kommentaar

Leave a Reply