Niks fout met daai middelvinger

“Die Suid-Afrikaanse menseregtekommissie (MRK) het bevind dat lede van die presidensiële beskermingseenheid die regte van Chumani Maxwele, ‘n Kaapstadse man, geskend het.

Maxwele is op 10 Februarie 2010 na bewering deur lede van die eenheid mishandel nadat hy glo sy middelvinger na pres. Jacob Zuma se konvooi gewys het.”

‘Middelvinger-drawwer’ se regte geskend

Lewer kommentaar

Leave a Reply