So rol ons op die eerste skooldag in SA

Gewapende rowers het op die Laerskool Morewag in Kensington, Port Elizabeth, toegeslaan op die eerste skooldag.

Die mans het die skoolpersoneel met die wapens aangehou en is met duisende rande se skoolgeld weg.

Lewer kommentaar

Leave a Reply