Só wek Pretoria meisie krag op met urine

Nicole Barwise gee nuwe betekenis aan die term ‘op iemand se battery piepie’.

Op net 15 het sy groot maatskappye ore aangesit toe sy ‘n eersteplek by die African Engery Awards verower het met haar urine-battery.

Maar hoe werk dit? En wat kan jy hiermee doen?

Lewer kommentaar

Leave a Reply