Soli Philander in die pad gesteek

Die Cape Argus berig dat die radiostasie 567 Cape Talk Soli Philander in die pad gesteek het. Philander is afgedank nadat hy skuldig bevind is in ’n dissiplinêre verhoor.

Dit is nog nie bekend hoekom Philander verhoor is nie.

Lewer kommentaar

Leave a Reply