Solly skiet sewe keer

Die sakeman Solly Madileng het by monde van sy prokureur getuig dat hy sy vrou sewe keer geskiet het uit selfverdediging. Die prokureur, ’n Meneer Venter, het getuig dat daar ’n argument ontstaan het op die paartjie se wittebrooduitstappie. Sy vrou het hom glo daarvan beskuldig dat hy ’n verhouding met ’n ander vrou het. Venter het ook ontken dat hy sy vrou uit die motor gegooi het na afloop van die voorval.

Solly se vrou, wat die voorval oorleef het, sê dis alles ’n klomp leuens.

Maki Madileng is glo die volgende oggend langs die pad gevind deur ’n veewagter.


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply