Springbokke se rekord-oorwinning

Suid-Afrika se oorwinning van 87-0 oor Namibië in vanjaar se rugby wêreldbeker ‘n mylpaal vir die span, aangesien hulle hul vorige grootste oorwinning in die wêreldbeker van 66 punte teen Uruguay in 2003 oortref het.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar