Stoomnocchio

Die wenners van die CGSociety se Steampunk Myths & Legends-kompetisie is onlangs aangewys. Die wenner in die individuele afdeling was Fabricio Moraes van Brasilië met die uitstekende Steamnocchio. Om die werk te waardeer moet jy na die oorspronklike weergawe kyk. Hier is die skakel.

Al die wenners.

Steamnocchio

Lewer kommentaar

Leave a Reply