Suid-Afrika verwelkom die Konfederasiebeker

Die 2009 Konfederasiebeker skop eerskomende Saterdag af wanneer Suid-Afrika en Irak op die sokkerveld kragte meet. Die Konfederasiebeker is ‘n opwarmertjie vir die 2010 Wêreldbeker-sokkertoernooi waarvan Suid-Afrika die gasheerland is in 2010.

Die week waarin die Konfederasiebeker begin wil die Suid-Afrikaanse sokkerspan meer betaal word voor hulle speel en SABC werkers dreig om die uitssending van die toernooi te ontwrig as hulle nie meer betaal word nie.

Welkom in Suid-Afrika!

Lewer kommentaar

Leave a Reply