Suid-Afrikaners sukkel

Dit gaan swaar met Suid-Afrikaners in die huidige ekonomie. Die navorsingsgroep RDT (Research Design Technology) het bevind dat 62% van die land se inwoners hulle in ‘n benarde situasie bevind.

34% van die mense het nie genoeg geld om die basiese middele te bekostig nie.

(bron I-Net Bridge)

Lewer kommentaar

Leave a Reply