Die Wetsontwerp op die Beskerming van Inligting is gebrekkig en ‘n belediging vir Suid-Afrikaners, het emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu gesê.